|
Hier
is 'n lys vrae van inligting wat sal help om die stam
boom te identifiseer, al dan nie een by te voeg.
Inligting
wat baie waardevol is, is volle doop name (en noem name),
geboorte datums, trou datums, sterf datums, volle eggenoot
besonderhede en plekname vir al bogenoemde.
Wie
moet dit invul? - Elke gesin - sodat ons almal se
besonderhede het. Vroue wie se nooiensvan de Bruyn was
moet ook asseblief invul, ons neem nie die kinders by
nie, want hulle behoort aan 'n ander familieboom met
'n ander van.
Enige
ander inligting is ook welkom.
|