|
16
Nov 2007
Die
webwerf is nou al 'n jaar op die internet en ek het
'n hele paar bydraes en 'n paar foto's ontvang
Belangstelling
het selfs uit die buiteland gekom (Botswana, Amerika
en Spanje onder andere).
Die
afgelope jaar was 'n aanduiding waarna die De Bruyn's
opsoek is en hoe die webwerf hulle kan help. As gevolg
daarvan, sal ek aan die webwerf in Desember werk en
'n paar interesante skakels hier opsit. B.v die vorm
wat die familie se intligting vra het so bietjie verander
omdat dit bietjie onduidelik was.
Hoop
om julle belangstelling te prikkel en sien uit na julle
kontak.
Familie
groete,
Wilma
de Bruyn
|