|
Ek
wil graag 'n beroep doen op al die De Bruyn's om asseblief
ou foto's of ou dokumente aan te stuur. 'n Skandeerde
afdruk sal die werk doen en indien julle nie 'n skandeerder
het of by 'n foto ontwikkeling winkel kan uitkom nie,
laat weet my gerus en indien dit moontlik is kan ek
'n besoek bewillig (hoopenlik nie te ver van Pretoria
af nie)
  
|
  
|
Petrus Frederik (Pieter) de Bruyn *
10 Mar 1799 ~ Graaff-Reinet 25 Aug 1799 'Klippan',
dist Sannieshof 23 Sep 1890 x Cradock 13 Sep 1818 Philippina
Maria Charlotta SCHUTTE 10 Jun 1875 d.v. Philip
Wilhelmus Schutte en Aletta Maria Engelbrecht.
Pieter het aan die slag van Bloedrivier
deelgeneem en hy was een van die stigters van die Gereformeerde
Kerk op Rustenburg. Hy het geboer op die plaas Klippan
en in een van die Klippan begrafplase is hy Noord begrawe
saam met drie ander (omdat die Voortrekkers Noord getrek
het).
Bron: Geslagregister De Bruyn-De Bruin-Du
Bruyn, GFC de Bruyn; Foto: Gedenkboek by geleentheid
van die Eeufees van die Gereformeerde Kerk in SA 1859-1959,
p346, Potchefstroom; en besoek te Klippan
|