|
Die
webwerf is nou al 'n jaar oud en ek het 'n hele paar
bydraes ontvang. Baie dankie aan almal van julle.
Ek
sal hierdie Desember 'n paar interesante bydares hier
opsit. Dankie en hoop die nuus van die De Bruyn Web
Werf word onder die De Bruyn familie versprei!
|